Jacobus Kloppers - Eskaders

Geruit ‘Eskaders’, a solo exhibition of oil paintings by Jacobus Kloppers was hosted from 13 to 29 September 2007.

To view the paintings exhibited click here

In this series of paintings, Kloppers employs the cloud drifting over the landscape as metaphor for the wondering spirit as it travels through the psychological spaces above past and future experiences.

The whimsical characteristic of the cloud is also explored by Kloppers – its ability to appear and disappear, to move without boundaries, to inspire and to evoke emotion – ultimately escaping the hold of place and experience.

Eskaders
Wolke kom uit die niet
daag op soos skimme en eskaders
vergader en versprei.
Wolke is altyd tydelik
hulle stoom op uit waters
en draai in groot spirale
soos horlosies wat smelt.
Wolke waai soos vlae
sink soos druppels ink
smelt weg soos gewete
rek en krimp
strek soos boe
en verdamp.
Wolke dryf vry in ons boonste sig.
Wolke vlug stadig.
Wolke verhoor gebede
rys op in hartstog
en sak neer in rou.
Wolke skryf verhale en versamel legends.
Wolke is seine
dra boodskappe van die vlagskip
geruit
wit
of halfmas en gestryk.
Wolke word geklassifiseer
kom voor in gesegdes.
Daar word oor wolke gesing
skilders maak wolkpalette
skrywers ryg hulle in sinne
kinders lees hulle soos n boek.
Wolke kan nie besit word nie
Trek nie grense nie
Is verwaand
Kan verveel
Of oproerig raak.
Wolke reis
En verdwyn.

Jacobus Kloppers
2007

To view the paintings exhibited click here
To view the Jacobus Kloppers page click here
To view the Artist’s CV click here

© Johans Borman Fine Art